2 Samuel 22:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En ek sal onberispelik+ teenoor hom wees,En ek sal my onthou van oortreding.+ Psalm 37:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Jehovah ken die dae van die onberispelikes,+En hulle erfdeel sal tot onbepaalde tyd bly.+ Matteus 5:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 Julle moet dan volmaak wees, soos julle hemelse Vader volmaak is.+ 2 Petrus 3:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Daarom, geliefdes, aangesien julle hierdie dinge verwag, moet julle julle uiterste bes doen om uiteindelik deur hom vlekkeloos+ en smetloos en in vrede bevind te word.+
14 Daarom, geliefdes, aangesien julle hierdie dinge verwag, moet julle julle uiterste bes doen om uiteindelik deur hom vlekkeloos+ en smetloos en in vrede bevind te word.+