Genesis 6:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Dit is die geskiedenis van Noag. Noag was ’n regverdige man.+ Hy was onberispelik onder sy tydgenote. Noag het met die ware God gewandel.+ Genesis 17:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Toe Abram nege-en-negentig jaar oud was, het Jehovah aan Abram verskyn en vir hom gesê:+ “Ek is God die Almagtige.+ Wandel voor my en wees onberispelik.+ Deuteronomium 18:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Jy moet onberispelik wees teenoor Jehovah jou God.+ Psalm 84:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want Jehovah God is ’n son+ en ’n skild;+Hy gee guns en heerlikheid.+Jehovah sal niks goeds terughou van dié wat in onberispelikheid wandel nie.+
9 Dit is die geskiedenis van Noag. Noag was ’n regverdige man.+ Hy was onberispelik onder sy tydgenote. Noag het met die ware God gewandel.+
17 Toe Abram nege-en-negentig jaar oud was, het Jehovah aan Abram verskyn en vir hom gesê:+ “Ek is God die Almagtige.+ Wandel voor my en wees onberispelik.+
11 Want Jehovah God is ’n son+ en ’n skild;+Hy gee guns en heerlikheid.+Jehovah sal niks goeds terughou van dié wat in onberispelikheid wandel nie.+