Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 31:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En hulle het die gevangenes en die buit en die roof na Moses en die priester Eleaʹsar en na die vergadering van die kinders van Israel gebring, na die kamp, na die woestynvlaktes van Moab,+ wat aan die Jordaan by Jeʹrigo is.

  • Numeri 31:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En jy moet die buit in twee verdeel tussen dié wat aan die geveg deelgeneem het, wat die veldtog onderneem het, en die res van die vergadering.+

  • 2 Kronieke 14:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En Asa en die manskappe wat by hom was, het hulle tot by Gerar+ agtervolg, en die Etiopiërs het bly val totdat niemand van hulle meer gelewe het nie; want hulle is voor Jehovah+ en voor sy kamp+ verpletter. Daarna het hulle ’n baie groot hoeveelheid buit weggedra.+

  • Psalm 68:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Selfs die konings van leërs vlug, hulle vlug.+

      Wat haar betref wat by die huis bly, sy deel in die buit.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel