Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 8:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En hy het die koning van Ai+ aan ’n paal gehang, tot die aand toe;+ en net voordat die son ondergegaan het, het Josua die bevel gegee, en toe het hulle sy lyk van die paal afgehaal+ en dit by die ingang van die stadspoort gegooi en ’n groot hoop klippe op hom gestapel wat vandag nog daar is.

  • Johannes 19:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Toe het die Jode, omdat dit die Voorbereiding+ was, Pilatus versoek om hulle bene te laat breek en die liggame te laat wegneem, sodat die liggame nie op die Sabbat aan die folterpale sou bly nie+ (want die dag van daardie Sabbat was groot).+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel