Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 21:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 mag sy lyk nie die hele nag aan die paal bly hang nie;+ maar jy moet hom vir seker dié dag nog begrawe, want iemand wat opgehang is, is deur God vervloek;+ en jy mag jou land, wat Jehovah jou God jou as ’n erfdeel gee, nie verontreinig nie.+

  • Josua 10:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En teen sonsondergang het Josua bevel gegee, en hulle het hulle van die pale afgehaal+ en hulle in die grot gegooi waar hulle weggekruip het. Toe het hulle groot klippe voor die opening van die grot gesit—wat vandag nog daar is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel