Eksodus 23:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 As jy die esel van iemand wat jou haat, onder sy vrag sien lê, dan moet jy hom nie net so los nie. Saam met hom moet jy die dier vir seker losmaak.+ Levitikus 19:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 “‘Jy mag nie wraak neem+ of ’n wrok koester teen die kinders van jou volk nie;+ en jy moet jou naaste liefhê soos jouself.+ Ek is Jehovah. Lukas 10:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Hy het geantwoord en gesê: “‘Jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag en met jou hele verstand’,+ en ‘jou naaste soos jouself’.”+ Galasiërs 6:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Ja, solank ons die geleentheid het,+ laat ons dan aan almal goed doen, maar veral aan dié wat in die geloof aan ons verwant is.+
5 As jy die esel van iemand wat jou haat, onder sy vrag sien lê, dan moet jy hom nie net so los nie. Saam met hom moet jy die dier vir seker losmaak.+
18 “‘Jy mag nie wraak neem+ of ’n wrok koester teen die kinders van jou volk nie;+ en jy moet jou naaste liefhê soos jouself.+ Ek is Jehovah.
27 Hy het geantwoord en gesê: “‘Jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag en met jou hele verstand’,+ en ‘jou naaste soos jouself’.”+
10 Ja, solank ons die geleentheid het,+ laat ons dan aan almal goed doen, maar veral aan dié wat in die geloof aan ons verwant is.+