Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 20:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “‘En ’n man wat egbreuk pleeg met ’n ander man se vrou, pleeg egbreuk met die vrou van sy medemens.+ Hy moet vir seker doodgemaak word, die egbreker sowel as die egbreekster.+

  • 1 Tessalonisense 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 dat niemand so ver gaan dat hy sy broer skade berokken of inbreuk maak op sy regte in hierdie saak+ nie, want Jehovah is iemand wat straf toedien vir al hierdie dinge,+ soos ons julle vooraf gesê en julle ook ’n deeglike getuienis gegee het.+

  • Hebreërs 13:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Laat die huwelik onder almal eerbaar wees en die huweliksbed sonder verontreiniging,+ want God sal hoereerders en egbrekers oordeel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel