Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Tessalonisense 4
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Tessalonisense 4:1

Kruisverwysings

  • +Kol 1:10; 1Pe 2:12
  • +Flp 1:27

1 Tessalonisense 4:2

Kruisverwysings

  • +1Ti 6:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1986/10/1, bl. 11-12

1 Tessalonisense 4:3

Kruisverwysings

  • +Joh 17:19; Ef 5:26; 2Te 2:13; 1Pe 1:16
  • +1Kor 6:15; Ef 5:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 41

    Die Wagtoring,

    2012/6/1, bl. 21

    1997/7/15, bl. 17-18

    1989/11/1, bl. 12

    1986/10/1, bl. 11

1 Tessalonisense 4:4

Kruisverwysings

  • +Ro 6:19; 2Ti 2:21
  • +Kol 3:5; 2Ti 2:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2003/10/8, bl. 14

    Die Wagtoring,

    1986/10/1, bl. 11

1 Tessalonisense 4:5

Kruisverwysings

  • +1Kor 6:18; Ef 5:5
  • +1Kor 5:10; Ef 4:17
  • +Ps 79:6; 1Pe 4:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2013/9, bl. 5

    Die Wagtoring,

    2012/6/1, bl. 21

    1986/10/1, bl. 11

1 Tessalonisense 4:6

Kruisverwysings

  • +De 5:21; 1Kor 6:8; 7:2
  • +Ps 94:1; 2Te 1:8
  • +Han 20:20; 28:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2006/11, bl. 29

    2000/4/22, bl. 14

    Die Wagtoring,

    2002/6/15, bl. 20-21

    2001/1/15, bl. 7

    1997/7/15, bl. 17-18

    1989/11/15, bl. 31

    Ware vrede, bl. 144-146

1 Tessalonisense 4:7

Kruisverwysings

  • +Le 11:44; 1Kor 1:2; Heb 12:14; 1Pe 1:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/6/1, bl. 21

1 Tessalonisense 4:8

Kruisverwysings

  • +Lu 10:16
  • +1Kor 6:19
  • +Ese 37:14; 1Jo 3:24

1 Tessalonisense 4:9

Kruisverwysings

  • +Joh 13:34, 35; Ro 12:10
  • +Jes 54:13; Joh 6:45
  • +1Pe 1:22; 1Jo 4:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1986/10/1, bl. 11-12

1 Tessalonisense 4:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/2/1, bl. 13-14

    1986/10/1, bl. 11-12

1 Tessalonisense 4:11

Kruisverwysings

  • +2Te 3:12
  • +Ro 12:11; 1Pe 4:15
  • +1Kor 4:12; Ef 4:28; 2Te 3:10; 1Ti 5:8

1 Tessalonisense 4:12

Kruisverwysings

  • +Ro 13:13
  • +Ro 12:17; 2Kor 8:21
  • +Jak 1:4

1 Tessalonisense 4:13

Kruisverwysings

  • +Joh 11:11; Han 7:60; 1Kor 15:6
  • +1Kor 15:32; Ef 2:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2001/7/8, bl. 12-13

    1994/5/8, bl. 27

    Die Wagtoring,

    1994/10/15, bl. 32

    1986/10/1, bl. 12-13

1 Tessalonisense 4:14

Kruisverwysings

  • +Ro 14:9; 1Kor 15:4
  • +1Kor 15:23; Flp 3:21; 2Te 2:1; Op 20:4

1 Tessalonisense 4:15

Kruisverwysings

  • +1Te 2:13; 1Jo 4:2
  • +Mt 24:30; 1Kor 15:51

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/1/1, bl. 28

    1993/1/15, bl. 5

    Openbaring se klimaks, bl. 103-104

1 Tessalonisense 4:16

Kruisverwysings

  • +Han 1:11
  • +Jud 9
  • +Mt 24:31
  • +1Kor 15:52

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 5 2017, bl. 5

    Die Wagtoring,

    2007/1/1, bl. 28

    1993/1/15, bl. 5-6

    1986/10/1, bl. 13-14

    Openbaring se klimaks, bl. 103-104, 180-181

    Ontwaak!,

    2002/2/8, bl. 17

    Redenering, bl. 239, 430-435

1 Tessalonisense 4:17

Kruisverwysings

  • +2Ti 4:8
  • +Mt 26:64
  • +Han 1:9; 2Kor 5:8; Flp 1:23
  • +Joh 12:26; 17:24; 2Te 2:1
  • +Joh 14:3; Op 20:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/7/15, bl. 14

    2008/9/15, bl. 29

    2007/1/1, bl. 28

    1993/1/15, bl. 4-6

    1986/10/1, bl. 14

    Openbaring se klimaks, bl. 103-104, 211

    Redenering, bl. 430-435

1 Tessalonisense 4:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1986/10/1, bl. 10-14

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Tess. 4:1Kol 1:10; 1Pe 2:12
1 Tess. 4:1Flp 1:27
1 Tess. 4:21Ti 6:13
1 Tess. 4:3Joh 17:19; Ef 5:26; 2Te 2:13; 1Pe 1:16
1 Tess. 4:31Kor 6:15; Ef 5:3
1 Tess. 4:4Ro 6:19; 2Ti 2:21
1 Tess. 4:4Kol 3:5; 2Ti 2:22
1 Tess. 4:51Kor 6:18; Ef 5:5
1 Tess. 4:51Kor 5:10; Ef 4:17
1 Tess. 4:5Ps 79:6; 1Pe 4:3
1 Tess. 4:6De 5:21; 1Kor 6:8; 7:2
1 Tess. 4:6Ps 94:1; 2Te 1:8
1 Tess. 4:6Han 20:20; 28:23
1 Tess. 4:7Le 11:44; 1Kor 1:2; Heb 12:14; 1Pe 1:15
1 Tess. 4:8Lu 10:16
1 Tess. 4:81Kor 6:19
1 Tess. 4:8Ese 37:14; 1Jo 3:24
1 Tess. 4:9Joh 13:34, 35; Ro 12:10
1 Tess. 4:9Jes 54:13; Joh 6:45
1 Tess. 4:91Pe 1:22; 1Jo 4:21
1 Tess. 4:112Te 3:12
1 Tess. 4:11Ro 12:11; 1Pe 4:15
1 Tess. 4:111Kor 4:12; Ef 4:28; 2Te 3:10; 1Ti 5:8
1 Tess. 4:12Ro 13:13
1 Tess. 4:12Ro 12:17; 2Kor 8:21
1 Tess. 4:12Jak 1:4
1 Tess. 4:13Joh 11:11; Han 7:60; 1Kor 15:6
1 Tess. 4:131Kor 15:32; Ef 2:12
1 Tess. 4:14Ro 14:9; 1Kor 15:4
1 Tess. 4:141Kor 15:23; Flp 3:21; 2Te 2:1; Op 20:4
1 Tess. 4:151Te 2:13; 1Jo 4:2
1 Tess. 4:15Mt 24:30; 1Kor 15:51
1 Tess. 4:16Han 1:11
1 Tess. 4:16Jud 9
1 Tess. 4:16Mt 24:31
1 Tess. 4:161Kor 15:52
1 Tess. 4:172Ti 4:8
1 Tess. 4:17Mt 26:64
1 Tess. 4:17Han 1:9; 2Kor 5:8; Flp 1:23
1 Tess. 4:17Joh 12:26; 17:24; 2Te 2:1
1 Tess. 4:17Joh 14:3; Op 20:6
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Tessalonisense 4:1-18

1 Tessalonisense

4 Laastens, broers, versoek en vermaan ons julle by die Here Jesus dat julle, net soos julle onderrig van ons ontvang het oor hoe julle behoort te wandel+ en God behoort te behaag, soos julle in werklikheid reeds wandel, aanhou om dit in voller mate te doen.+ 2 Want julle ken die bevele+ wat ons julle deur die Here Jesus gegee het.

3 Want dít is die wil van God: julle heiliging,+ dat julle julle onthou van hoerery;+ 4 dat elkeen van julle moet weet hoe om in heiliging+ en eer sy eie vat in besit te kry,+ 5 nie in hebsugtige geslagsdrif+ soos ook dié nasies+ het wat God nie ken nie;+ 6 dat niemand so ver gaan dat hy sy broer skade berokken of inbreuk maak op sy regte in hierdie saak+ nie, want Jehovah is iemand wat straf toedien vir al hierdie dinge,+ soos ons julle vooraf gesê en julle ook ’n deeglike getuienis gegee het.+ 7 Want God het ons nie met toelating vir onreinheid geroep nie, maar in verband met heiliging.+ 8 Daarom, hy wat dit verontagsaam,+ verontagsaam nie ’n mens nie, maar God,+ wat sy heilige gees+ in julle plaas.

9 Met betrekking tot broederliefde+ het julle egter nie nodig dat ons aan julle skryf nie, want julle word self deur God geleer+ om mekaar lief te hê;+ 10 en julle doen dit ook teenoor al die broers in die hele Masedoʹnië. Maar ons vermaan julle, broers, om aan te hou om dit in voller mate te doen 11 en om julle dit ten doel te stel om rustig te lewe+ en om julle met julle eie sake te bemoei+ en met julle hande te werk,+ net soos ons julle beveel het; 12 sodat julle welvoeglik kan wandel+ ten opsigte van mense wat buite is+ en niks nodig sal hê nie.+

13 Wat meer is, broers, ons wil nie hê dat julle onkundig moet wees aangaande dié wat ontslaap nie,+ sodat julle nie treur soos die res wat geen hoop het nie.+ 14 Want as ons glo dat Jesus gesterf en weer opgestaan het,+ dan ook dat God dié wat ontslaap het deur Jesus, saam met hom sal bring.+ 15 Want dít sê ons vir julle deur Jehovah se woord,+ dat ons, die lewendes wat tot die teenwoordigheid van die Here bly lewe,+ die ontslapenes hoegenaamd nie sal voorgaan nie; 16 want die Here self sal uit die hemel neerdaal+ met ’n gebiedende roep, met ’n aartsengel+ se stem en met God se trompet,+ en dié wat dood is in eenheid met Christus, sal eerste opstaan.+ 17 Daarna sal ons, die lewendes wat oorbly, saam met hulle+ in wolke+ weggeruk word+ om die Here in die lug te ontmoet;+ en so sal ons altyd by die Here wees.+ 18 Hou gevolglik aan om mekaar met hierdie woorde te vertroos.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel