35 Maar Jehovah se engel het vir Biʹleam gesê: “Gaan saam met die manne;+ en jy mag niks anders sê as die woord wat ek vir jou sê nie.”+ En Biʹleam het saam met die vorste van Balak verder gegaan.
5 O my volk, dink asseblief aan+ wat Balak, die koning van Moab, beplan het,+ en wat Biʹleam, die seun van Beor, hom geantwoord het.+ Dit was van Sittim+ af, ja, tot by Gilgal,+ sodat die regverdige dade van Jehovah bekend sou word.”+