Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 23:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Hierop het Balak vir Biʹleam gesê: “Wat het jy my aangedoen? Ek het jou laat haal om my vyande te vervloek, en kyk, jy het hulle tot die uiterste toe geseën.”+

  • Numeri 23:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Hierop het Balak vir Biʹleam gesê: “As jy hom aan die een kant glad nie kan vervloek nie, dan moet jy hom aan die ander kant glad nie seën nie.”

  • Numeri 24:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Daarop het Balak se toorn teen Biʹleam ontvlam en het hy sy hande geklap,+ en Balak het vir Biʹleam gesê: “Ek het jou geroep om my vyande te vervloek,+ en kyk! jy het hulle nou al drie keer tot die uiterste toe geseën.

  • Psalm 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Redding behoort aan Jehovah.+

      U seën rus op u volk.+ Sela.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel