1 Samuel 24:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Eindelik het hy by die klipskaapkrale langs die pad gekom, waar daar ’n grot was. Toe het Saul ingekom om sy behoefte te doen,+ terwyl Dawid en sy manne in die heel agterste dele van die grot+ gesit het.
3 Eindelik het hy by die klipskaapkrale langs die pad gekom, waar daar ’n grot was. Toe het Saul ingekom om sy behoefte te doen,+ terwyl Dawid en sy manne in die heel agterste dele van die grot+ gesit het.