Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 23:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En ’n pen moet by jou gereedskap vir jou beskikbaar wees, en wanneer jy buite hurk, moet jy daarmee ’n gat grawe en omdraai en jou ontlasting bedek.+

  • Rigters 3:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En hy het uitgegaan.+

      En sy knegte het gekom en begin kyk, en die deure van die dakvertrek was gesluit. Toe het hulle gesê: “Hy doen maar net sy behoefte+ in die koel binnekamer.”

  • 1 Konings 18:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En op die middaguur het Eliʹa die spot met hulle begin dryf+ en gesê: “Roep so hard soos julle kan, want hy is ’n god;+ want hy moet met iets besig wees, en hy het ontlasting+ en moet na die gemakhuisie gaan.+ Of miskien slaap hy en moet hy wakker word!”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel