Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 19:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Ook moet jy die oorblyfsels+ van jou wingerd nie insamel nie, en jy moet die druiwe wat van jou wingerd afgeval het, nie optel nie. Vir die geteisterde en die inwonende vreemdeling moet jy dit laat oorbly.+ Ek is Jehovah julle God.

  • Deuteronomium 26:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En jy moet voor Jehovah jou God sê: ‘Ek het wat heilig is, uit die huis verwyder en dit ook aan die Leviet en die inwonende vreemdeling, die vaderlose seun en die weduwee gegee,+ volgens u hele gebod wat u my beveel het. Ek het u gebooie nie oortree of vergeet nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel