Psalm 119:141 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 141 Ek is onbeduidend en veragtelik.+U bevele het ek nie vergeet nie.+ Spreuke 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 My seun, moenie my wet vergeet nie,+ en laat jou hart my gebooie bewaar,+ Handelinge 24:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Ja, in hierdie opsig oefen ek my voortdurend om bewus te wees+ dat ek geen oortreding teen God en die mense begaan nie.
16 Ja, in hierdie opsig oefen ek my voortdurend om bewus te wees+ dat ek geen oortreding teen God en die mense begaan nie.