8 “As ’n saak wat ’n regterlike beslissing vereis, te buitengewoon vir jou is,+ soos ’n saak waarby bloed vergiet is,+ waarby ’n wettige eis ingestel is+ of ’n gewelddaad gepleeg is, geskilpunte+ in jou poorte, dan moet jy opstaan en opgaan na die plek wat Jehovah jou God sal uitkies,+