Numeri 35:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En julle moet stede uitkies wat vir julle geskik is. As vrystede moet hulle vir julle dien, en hy wat iemand doodmaak, wat ’n siel onopsetlik doodslaan, moet daarheen vlug.+
11 En julle moet stede uitkies wat vir julle geskik is. As vrystede moet hulle vir julle dien, en hy wat iemand doodmaak, wat ’n siel onopsetlik doodslaan, moet daarheen vlug.+