-
2 Samuel 18:18Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
18 En Absalom het, toe hy gelewe het, ’n pilaar geneem en dit vir hom opgerig+—dit staan in die Laagvlakte van die Koning+—want hy het gesê: “Ek het geen seun om my naam in gedagtenis te hou nie.”+ Daarom het hy die pilaar na sy eie naam genoem,+ en dit word tot vandag toe nog Absalom se Monument genoem.
-