Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 14:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En die Leviet,+ omdat hy geen deel of erfdeel saam met jou het nie, en die inwonende vreemdeling+ en die vaderlose seun en die weduwee,+ wat in jou poorte is, moet kom, en hulle moet eet en versadig word; sodat Jehovah jou God jou kan seën+ in al die werk+ van jou hand wat jy sal doen.

  • Spreuke 14:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Wie sy medemens verag, sondig,+ maar gelukkig is hy wat aan die geteisterdes guns betoon.+

  • 1 Johannes 3:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Maar wie hierdie wêreld se middele vir lewensonderhoud het+ en sy broer sien gebrek+ ly en tog die deur van sy tere medelye vir hom sluit,+ in watter opsig bly die liefde vir God in hom?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel