Eksodus 23:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En julle moet Jehovah julle God dien,+ en hy sal beslis jou brood en jou water seën;+ en ek sal inderdaad die kwale uit jou midde verwyder.+ Psalm 28:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Red tog u volk, en seën u erfdeel;+En lei hulle as herder en dra hulle tot onbepaalde tyd.+ Psalm 115:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Jehovah het aan ons gedink; hy sal seën,+Hy sal die huis van Israel seën,+Hy sal die huis van Aäron seën.+
25 En julle moet Jehovah julle God dien,+ en hy sal beslis jou brood en jou water seën;+ en ek sal inderdaad die kwale uit jou midde verwyder.+
12 Jehovah het aan ons gedink; hy sal seën,+Hy sal die huis van Israel seën,+Hy sal die huis van Aäron seën.+