Deuteronomium 4:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En watter groot nasie het sulke regverdige voorskrifte en regterlike beslissings soos hierdie hele wet wat ek julle vandag voorhou?+ Deuteronomium 28:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 “En as jy vir seker na die stem van Jehovah jou God luister deur al sy gebooie sorgvuldig uit te voer wat ek jou vandag beveel,+ dan sal Jehovah jou God jou beslis hoog bo al die ander nasies van die aarde stel.+ Psalm 148:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En hy sal die horing van sy volk verhef,+Die lof van al sy lojales,+Van die kinders van Israel, die volk wat naby hom is.+LOOF Jah!+
8 En watter groot nasie het sulke regverdige voorskrifte en regterlike beslissings soos hierdie hele wet wat ek julle vandag voorhou?+
28 “En as jy vir seker na die stem van Jehovah jou God luister deur al sy gebooie sorgvuldig uit te voer wat ek jou vandag beveel,+ dan sal Jehovah jou God jou beslis hoog bo al die ander nasies van die aarde stel.+
14 En hy sal die horing van sy volk verhef,+Die lof van al sy lojales,+Van die kinders van Israel, die volk wat naby hom is.+LOOF Jah!+