Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En hy het gesê: “As jy nougeset na die stem van Jehovah jou God luister en doen wat reg is in sy oë en inderdaad na sy gebooie luister en al sy voorskrifte onderhou,+ sal ek geeneen van die kwale op jou lê wat ek op die Egiptenaars gelê het nie;+ want ek is Jehovah wat jou gesond maak.”+

  • Levitikus 26:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “‘As julle aanhou om in my insettinge te wandel en my gebooie te onderhou en julle dit nakom,+

  • Jesaja 1:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 As julle gewilligheid toon en luister, sal julle die goeie van die land eet.+

  • Lukas 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Hulle was albei regverdig+ voor God omdat hulle onberispelik+ gewandel het in ooreenstemming met al die gebooie+ en wetlike+ vereistes van Jehovah.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel