Deuteronomium 7:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want jy is ’n heilige volk vir Jehovah jou God.+ Vir jou het Jehovah jou God uitgekies om sy volk te word, ’n spesiale eiendom, uit al die volke wat op die oppervlak van die aarde is.+ 1 Petrus 1:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 maar word, in ooreenstemming met die Heilige wat julle geroep het, self ook in julle hele gedrag heilig,+
6 Want jy is ’n heilige volk vir Jehovah jou God.+ Vir jou het Jehovah jou God uitgekies om sy volk te word, ’n spesiale eiendom, uit al die volke wat op die oppervlak van die aarde is.+
15 maar word, in ooreenstemming met die Heilige wat julle geroep het, self ook in julle hele gedrag heilig,+