Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Jehovah sal jou vir hom as ’n heilige volk vestig,+ net soos hy vir jou gesweer het,+ omdat jy aanhou om die gebooie van Jehovah jou God te onderhou+ en jy in sy weë gewandel het.

  • Jesaja 62:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En die mense sal hulle beslis die heilige volk noem,+ dié wat deur Jehovah teruggekoop is;+ en jy sal genoem word: Gesoekte, ’n Stad wat nie heeltemal verlaat is nie.+

  • Romeine 12:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Gevolglik versoek ek julle dringend op grond van die medelye van God, broers, om julle liggaam+ aan te bied as ’n offerande+ wat lewend,+ heilig+ en vir God aanneemlik is,+ ’n heilige diens+ met julle denkvermoë.+

  • Hebreërs 12:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Streef vrede met alle mense na+ en die heiliging+ waarsonder geen mens die Here sal sien nie,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel