Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 17:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “En ek sal my verbond nakom tussen my en jou+ en jou saad ná jou volgens hulle geslagte, as ’n verbond tot onbepaalde tyd,+ om my aan jou en aan jou saad ná jou as God te bewys.+

  • Eksodus 19:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En julle sal vir my ’n koninkryk van priesters en ’n heilige nasie word.’+ Dít is die woorde wat jy vir die kinders van Israel moet sê.”

  • Deuteronomium 7:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Maar omdat Jehovah julle liefgehad het,+ en omdat hy gehou het by die beëdigde verklaring wat hy vir julle voorvaders gesweer het,+ het Jehovah julle met ’n sterk hand uitgelei,+ om jou te verlos uit die slawehuis,+ uit die hand van Farao, die koning van Egipte.

  • Hebreërs 6:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Want toe God sy belofte aan Abraham gemaak het,+ het hy by homself gesweer,+ aangesien hy by niemand groter kon sweer nie,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel