20 Gevolglik het Jehovah die hele saad+ van Israel verwerp en hulle bly teister en hulle in die hand van plunderaars gegee, totdat hy hulle voor hom weggewerp het.+
10 En ek sal die swaard,+ die hongersnood+ en die pes+ teen hulle stuur, totdat hulle aan hulle einde kom in die land wat ek aan hulle en aan hulle voorvaders gegee het.”’”+