2 Kronieke 20:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Het u, o ons God,+ nie die inwoners van hierdie land voor u volk Israel uit verdryf+ en dit toe tot onbepaalde tyd aan die saad van Abraham, wat u liefgehad het,+ gegee+ nie? Jeremia 6:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Verworpe silwer sal mense hulle beslis noem,+ want Jehovah het hulle verwerp.”+
7 Het u, o ons God,+ nie die inwoners van hierdie land voor u volk Israel uit verdryf+ en dit toe tot onbepaalde tyd aan die saad van Abraham, wat u liefgehad het,+ gegee+ nie?