Psalm 147:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Hy maak sy woord aan Jakob bekend,+Sy voorskrifte+ en sy regterlike beslissings aan Israel.+ Spreuke 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 as jy daarna bly soek soos na silwer+ en dit bly naspeur soos verborge skatte,+ Jesaja 45:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Ek het nie in ’n verborge plek, in ’n donker plek van die aarde, gespreek nie;+ ook het ek nie vir die saad van Jakob gesê: ‘SOEK my verniet’ nie.+ Ek is Jehovah, wat spreek wat regverdig is, wat vertel wat reg is.+
19 Ek het nie in ’n verborge plek, in ’n donker plek van die aarde, gespreek nie;+ ook het ek nie vir die saad van Jakob gesê: ‘SOEK my verniet’ nie.+ Ek is Jehovah, wat spreek wat regverdig is, wat vertel wat reg is.+