Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En God het al hierdie woorde gespreek en gesê:+

  • Deuteronomium 33:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Ook het hy sy volk gekoester;+

      Al hulle heiliges is in u hand.+

      En hulle—hulle het aan u voete gelê;+

      Hulle het van u woorde begin ontvang.+

  • Psalm 78:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 En hy het ’n herinnering in Jakob gegee,+

      En ’n wet het hy in Israel gestel,+

      Dinge wat hy ons voorvaders beveel het,+

      Om dit aan hulle kinders bekend te maak;+

  • Psalm 103:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Hy het sy weë aan Moses bekend gemaak,+

      Sy handelinge ook aan die kinders van Israel.+

  • Romeine 9:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 wat, as sodanig, Israeliete is,+ aan wie die aanneming as kinders+ en die heerlikheid+ en die verbonde+ en die uitvaardiging van die Wet+ en die heilige diens+ en die beloftes behoort;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel