Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Hulle het self verderflik gehandel;+

      Hulle is nie sy kinders nie, die gebrek lê by hulle.+

      ’n Verdorwe en verdraaide geslag!+

  • Jesaja 65:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Ek het my hande die hele dag deur uitgestrek na ’n hardkoppige+ volk, wat op die weg wandel wat nie goed is nie,+ agter hulle gedagtes aan;+

  • Matteus 17:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Jesus het geantwoord en gesê: “O ongelowige en verdraaide geslag,+ hoe lank moet ek by julle bly? Hoe lank moet ek julle verdra? Bring hom hier na my toe.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel