4 Wee die sondige nasie,+ die volk swaar belaai met oortreding, ’n saad van kwaaddoeners,+ verderflike kinders!+ Hulle het Jehovah verlaat,+ hulle het die Heilige van Israel met minagting bejeën,+ hulle het agtertoe gedraai.+
6 “‘Jy het my verstoot’,+ is die woord van Jehovah. ‘Jy hou aan om agteruit te loop.+ En ek sal my hand teen jou uitsteek en jou verdelg.+ Ek het moeg geword om spyt te voel.+