Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 En ek sal julle onder die nasies verstrooi,+ en ek sal agter julle ’n swaard uittrek;+ en julle land sal ’n woesteny word,+ en julle stede sal ’n verlate puinhoop word.

  • Deuteronomium 28:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Jehovah sal maak dat jy voor jou vyande verslaan word.+ Op een pad sal jy teen hulle uittrek, maar op sewe paaie sal jy voor hulle vlug; en jy sal iets skrikwekkends vir al die koninkryke van die aarde word.+

  • Esegiël 20:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Ook het ek vir hulle my hand in ’n eed opgehef in die wildernis,+ dat ek hulle onder die nasies sou verstrooi en hulle in die lande sou versprei,+

  • Lukas 21:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 en hulle sal deur die skerpte van die swaard val en as gevangenes na al die nasies weggevoer word;+ en Jerusalem sal deur die nasies vertrap word, tot die vasgestelde tye+ van die nasies vervul is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel