Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:64
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 64 “En Jehovah sal jou beslis onder al die volke verstrooi, van die een einde van die aarde tot die ander einde van die aarde,+ en daar sal jy ander gode moet dien, hout en klip,+ wat jy nie geken het nie, nie jy of jou voorvaders nie.

  • Psalm 79:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 79 O God, die nasies het in u erfdeel ingekom;+

      Hulle het u heilige tempel verontreinig;+

      Hulle het Jerusalem ’n puinhoop gemaak.+

  • Jesaja 63:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Vir ’n klein rukkie het u heilige volk+ besit gehad. Ons teenstanders het u heiligdom vertrap.+

  • Daniël 9:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 “En hy sal die verbond+ een week lank vir baie van krag laat bly;+ en teen die helfte van die week sal hy offerande en offergawe laat ophou.+

      “En op die vleuel van walglike dinge sal die een wees wat verwoesting veroorsaak;+ en totdat ’n uitroeiing volbring is, sal dit waarop besluit is, ook uitgestort word oor die een wat woes lê.”+

  • Sagaria 12:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En in dié dag+ sal ek Jerusalem ’n swaar klip+ vir al die volke maak. Almal wat dit optel, sal vir seker ernstige skrape opdoen; en al die nasies van die aarde sal beslis daarteen versamel word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel