Jeremia 10:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Hulle is nietigheid, ’n bespotlike maaksel.+ In die tyd dat daar aandag aan hulle geskenk word, sal hulle vergaan.+ Lukas 19:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 en hulle sal jou en jou kinders in jou teen die grond verpletter,+ en hulle sal in jou nie ’n klip op ’n klip laat nie,+ omdat jy nie die tyd waarin jy geïnspekteer is,+ onderskei het nie.”
15 Hulle is nietigheid, ’n bespotlike maaksel.+ In die tyd dat daar aandag aan hulle geskenk word, sal hulle vergaan.+
44 en hulle sal jou en jou kinders in jou teen die grond verpletter,+ en hulle sal in jou nie ’n klip op ’n klip laat nie,+ omdat jy nie die tyd waarin jy geïnspekteer is,+ onderskei het nie.”