2 In reaksie hierop het hy vir hulle gesê: “Sien julle nie al hierdie dinge nie? Voorwaar, ek sê vir julle: Hier sal hoegenaamd nie ’n klip op ’n klip gelaat word wat nie afgebreek sal word nie.”+
2 Jesus het egter vir hom gesê: “Sien jy hierdie groot geboue?+ Hier sal hoegenaamd nie ’n klip op ’n klip gelaat word+ wat nie afgebreek sal word nie.”+
6 het hy gesê: “Wat hierdie dinge betref wat julle sien, die dae sal kom waarin nie ’n klip op ’n klip hier gelaat sal word wat nie afgebreek sal word nie.”+