8 Maar sy het nie erken+ dat ek aan haar die graan+ en die soet wyn en die olie gegee het nie, en dat ek silwer vir haar oorvloedig laat wees het nie, en goud, wat hulle vir Baäl gebruik het.+
21 Julle kan nie die beker van Jehovah+ en die beker van demone drink nie; julle kan nie deel hê aan “die tafel van Jehovah”+ en die tafel van demone nie.