Deuteronomium 32:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Want hulle is ’n nasie op wie raad vergaan,+En by hulle is daar geen begrip nie.+ Jesaja 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 ’n Bul ken sy koper goed en die esel die krip van sy eienaar; Israel het nie kennis gehad nie,+ my volk het hulle nie verstandig gedra nie.”+
3 ’n Bul ken sy koper goed en die esel die krip van sy eienaar; Israel het nie kennis gehad nie,+ my volk het hulle nie verstandig gedra nie.”+