Deuteronomium 32:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 As ek my glinsterende swaard inderdaad skerp maak,+En my hand die oordeel vasgryp,+Sal ek wraak op my teenstanders uitoefen+En vergelding bring oor dié wat my intens haat.+ Miga 5:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En in toorn en in woede sal ek wraak uitoefen op die nasies wat nie gehoorsaam was nie.”+ Lukas 21:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 want dit is dae waarin die reg toegepas sal word, sodat alles wat geskrywe staan, vervul kan word.+
41 As ek my glinsterende swaard inderdaad skerp maak,+En my hand die oordeel vasgryp,+Sal ek wraak op my teenstanders uitoefen+En vergelding bring oor dié wat my intens haat.+
22 want dit is dae waarin die reg toegepas sal word, sodat alles wat geskrywe staan, vervul kan word.+