Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Die wraak is myne, en die vergelding.+

      Op die vasgestelde tyd sal hulle voet wankel,+

      Want die dag van hulle ongeluk is naby,+

      En die gebeure wat op hulle wag, kom gou.’+

  • Deuteronomium 32:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 Wees bly, o nasies, saam met sy volk,+

      Want hy sal die bloed van sy knegte wreek,+

      En hy sal wraak op sy teenstanders uitoefen+

      En sal inderdaad versoening doen vir die land van sy volk.”

  • Jeremia 5:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 “Sou ek nie weens hierdie dinge rekenskap eis nie”, is die woord van Jehovah, “of sou my siel hom nie wreek op ’n nasie soos hierdie nie?+

  • Hosea 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “Die dae sal kom dat daar aandag aan hulle geskenk word;+ die dae van die vergelding sal kom.+ Israel sal dit weet.+ Die profeet sal dwaas wees,+ die man van geïnspireerde uiting sal weens die oorvloed van jou oortredings+ kranksinnig word, terwyl selfs vyandigheid oorvloedig is.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel