Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 24:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Toe het Moses die bloed geneem en dit op die volk gesprinkel+ en gesê: “Hier is die bloed van die verbond+ wat Jehovah met julle gesluit het met betrekking tot al hierdie woorde.”

  • Johannes 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Want die Wet is deur middel van Moses gegee;+ die onverdiende goedhartigheid+ en die waarheid+ het deur middel van Jesus Christus gekom.

  • Handelinge 15:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Maar party van dié van die sekte van die Fariseërs wat gelowig geword het, het uit hulle sitplek opgestaan en gesê: “Hulle moet besny word+ en beveel word om die wet van Moses te onderhou.”+

  • 1 Korintiërs 9:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Want in die wet van Moses staan daar geskrywe: “Jy mag ’n bul nie muilband wanneer hy die graan uitdors nie.”+ Is dit bulle waaroor God besorg is?

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel