Deuteronomium 4:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En watter groot nasie het sulke regverdige voorskrifte en regterlike beslissings soos hierdie hele wet wat ek julle vandag voorhou?+ Handelinge 7:53 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 53 julle wat die Wet, soos oorgedra deur engele,+ ontvang het maar nie nagekom het nie.”
8 En watter groot nasie het sulke regverdige voorskrifte en regterlike beslissings soos hierdie hele wet wat ek julle vandag voorhou?+