12 “Kyk! Ek neem die Leviete onder die kinders van Israel uit in die plek van al die eersgeborenes+ wat die moederskoot open onder die kinders van Israel; en die Leviete moet myne word.
24 Want die tiende van die kinders van Israel, wat hulle as ’n bydrae aan Jehovah sal bydra, het ek aan die Leviete as ’n erfdeel gegee. Daarom het ek vir hulle gesê: ‘Hulle moet geen erfdeel onder die kinders van Israel in besit kry nie.’”+