Levitikus 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En sy ingewande+ en sy pote moet met water gewas word; en die priester moet dit alles op die altaar laat rook as ’n brandoffer, ’n vuuroffer van ’n rustige geur aan Jehovah.+ Psalm 51:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Dan sal u behae skep in offerandes van regverdigheid,+In brandoffer en heeloffer;+Dan sal bulle op u altaar geoffer word.+
9 En sy ingewande+ en sy pote moet met water gewas word; en die priester moet dit alles op die altaar laat rook as ’n brandoffer, ’n vuuroffer van ’n rustige geur aan Jehovah.+
19 Dan sal u behae skep in offerandes van regverdigheid,+In brandoffer en heeloffer;+Dan sal bulle op u altaar geoffer word.+