Eksodus 3:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Toe Jehovah sien dat hy uitdraai om dit te bekyk, het God dadelik vanuit die doringbos na hom geroep en gesê: “Moses! Moses!” waarop hy gesê het: “Hier is ek.”+ Handelinge 7:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 “En toe veertig jaar verstreke was, het daar in die wildernis van die berg Siʹnai ’n engel in die vuurvlam van ’n doringbos aan hom verskyn.+
4 Toe Jehovah sien dat hy uitdraai om dit te bekyk, het God dadelik vanuit die doringbos na hom geroep en gesê: “Moses! Moses!” waarop hy gesê het: “Hier is ek.”+
30 “En toe veertig jaar verstreke was, het daar in die wildernis van die berg Siʹnai ’n engel in die vuurvlam van ’n doringbos aan hom verskyn.+