Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 3:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het Jehovah se engel in ’n vuurvlam in ’n doringbos aan hom verskyn.+ Terwyl hy bly kyk het, het die doringbos met vuur gebrand, en tog is die doringbos nie verteer nie.

  • Jesaja 63:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 In al hulle benoudheid het dit vir hom benoudheid veroorsaak.+ En sy persoonlike boodskapper het hulle gered.+ Deur sy liefde en deur sy medelye het hy hulle teruggekoop,+ en hy het hulle opgetel en hulle gedra, al die dae van die ou tyd.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel