Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 19:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 En die gebied van die kinders van Dan was vir hulle te klein.+ En die kinders van Dan het opgetrek en teen Lesem+ oorlog gevoer en dit ingeneem en dit met die skerpte van die swaard geslaan. Toe het hulle dit in besit geneem en daarin gewoon, en hulle het Lesem Dan begin noem, na die naam van hulle voorvader Dan.+

  • Rigters 18:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Wat hulle betref, hulle het geneem wat Miga gemaak het en die priester+ wat syne geword het, en hulle het verder getrek na Laïs,+ teen ’n rustige en niksvermoedende volk.+ En hulle het hulle met die skerpte van die swaard geslaan,+ en die stad het hulle met vuur verbrand.+

  • Rigters 18:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En hulle het die stad Dan genoem, na die naam van hulle vader, Dan,+ wat vir Israel gebore is.+ Maar die stad se naam was vroeër Laïs.+

  • 1 Kronieke 12:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 En van die Daniete was dié wat hulle in slagorde opstel, agt-en-twintigduisend-seshonderd.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel