19 Maar hulle het vir hom gesê: “Bly stil. Sit jou hand op jou mond, en gaan saam met ons en word vir ons ’n vader+ en ’n priester.+ Wat is beter: dat jy ’n priester vir die huis van een+ man bly of dat jy ’n priester vir ’n stam en familie in Israel word?”+