Psalm 127:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Kyk! Seuns is ’n erfdeel van Jehovah;+Die vrug van die moederskoot is ’n beloning.+ Psalm 128:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Jou vrou sal soos ’n vrugdraende wingerdstok+In die binneste vertrekke van jou huis wees.Jou kinders sal soos olyfboomsteggies+ rondom jou tafel wees.
3 Jou vrou sal soos ’n vrugdraende wingerdstok+In die binneste vertrekke van jou huis wees.Jou kinders sal soos olyfboomsteggies+ rondom jou tafel wees.