Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 52:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Maar ek sal soos ’n blaarryke olyfboom+ in God se huis wees;

      Ek vertrou op die liefderyke goedhartigheid van God tot onbepaalde tyd, ja, vir ewig.+

  • Psalm 144:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Wat sê: “Ons seuns is soos plantjies, volgroeid in hulle jeug,+

      Ons dogters soos hoekpilare, gebeeldhou in paleisstyl,

  • Hosea 14:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Sy takkies sal uitloop, en sy waardigheid sal soos dié van die olyfboom word,+ en sy geur sal soos dié van die Liʹbanon wees.

  • Romeine 11:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Want as jy uitgesny is uit die olyfboom wat van nature wild is en teen die natuur op die mak olyfboom geënt is,+ hoeveel te meer sal dié wat natuurlike takke is, dan op hulle eie olyfboom geënt word!+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel