Deuteronomium 33:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Gelukkig is jy, o Israel!+ Wie is soos jy,+’n Volk wat redding geniet in Jehovah,+Die skild van jou hulp,+En die Een wat jou uitnemende swaard is?+Daarom sal jou vyande voor jou kruip,+En jy—op hulle hoogtes sal jy loop.”+ 1 Konings 10:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En al die mense van die aarde het die aangesig van Salomo gesoek om sy wysheid te hoor wat God in sy hart geplaas het.+ Jesaja 61:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “En vreemdelinge sal staan en julle kuddes oppas,+ en die uitlanders+ sal julle landbouers en julle wingerdarbeiders wees.+ Sagaria 8:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 “Só het Jehovah van die leërs gesê: ‘In dié dae sal tien man uit al die tale van die nasies+ die slip van ’n Joodse man+ vasgryp,+ ja, hulle sal dit vasgryp en sê: “Ons sal saam met julle gaan,+ want ons het gehoor dat God met julle is.”’”+
29 Gelukkig is jy, o Israel!+ Wie is soos jy,+’n Volk wat redding geniet in Jehovah,+Die skild van jou hulp,+En die Een wat jou uitnemende swaard is?+Daarom sal jou vyande voor jou kruip,+En jy—op hulle hoogtes sal jy loop.”+
24 En al die mense van die aarde het die aangesig van Salomo gesoek om sy wysheid te hoor wat God in sy hart geplaas het.+
5 “En vreemdelinge sal staan en julle kuddes oppas,+ en die uitlanders+ sal julle landbouers en julle wingerdarbeiders wees.+
23 “Só het Jehovah van die leërs gesê: ‘In dié dae sal tien man uit al die tale van die nasies+ die slip van ’n Joodse man+ vasgryp,+ ja, hulle sal dit vasgryp en sê: “Ons sal saam met julle gaan,+ want ons het gehoor dat God met julle is.”’”+