35 toe Jehovah ’n verbond+ met hulle gesluit het en hulle beveel het deur te sê: “Julle mag geen ander gode vrees nie,+ en julle mag julle nie voor hulle neerbuig of hulle dien of offerandes aan hulle bring nie.+
6 En moenie agter ander gode aan loop om hulle te dien en julle voor hulle neer te buig nie, sodat julle my nie aanstoot gee met die werk van julle hande nie en sodat ek nie rampspoed oor julle bring nie.’+